Motorbom naby radiostasie beseer 9

2010-08-12 20:14
Tweets Share Share line Print

Bogota - ‘n Motorbom het buite ‘n groot radiostasie en verskeie banke in Colombia se hoofstad ontplof, met vensters wat uitgebars het en minstens nege mense wat beseer is.

Geen sterfgevalle is gerapporteer nie.

Die bom het omstreeks 05:30 buite die Caracol Radio-gebou in die noorde van Bogota ontplof. Volgens die polisie was daar minstens 50 kg se plofstof in die motor.

Gen. Cesar Pinzon, die stad se polisiehoof, meen linksgesinde rebelle kon dié bom laat ontplof het. Hy sê egter die owerhede is nie seker of die ontploffing op die radiostasie of die nabygeleë bankgeboue gemik was nie.

Pres. Juan Manuel Santos het hom na die toneel gehaas. Hy het die ontploffing as “’n daad van terrorisme” bestempel en gesê dit is veronderstel om vrees te versprei en ‘n skeptiese ingesteldheid teenoor die regering te skep.

“Ons gaan aanhou om terrorisme te bestry met alles wat ons het,” het Santos, wat Saterdag ingetree het as president, gesê. Hy het Alvaro Uribe, wie se rowwe taktiek die linksgesinde groepe wat die regering bestry verswak het, vervang.

Die nege mense wat beseer is, is meestal vir snywonde behandel en ontslaan, maar drie mense word nog versorg. Die meeste van die beseerdes was op ‘n bus wat verbygery het toe die bom ontplof het.
 

- Sapa - AP

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: terrorisme  |  colombia

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.