'Moslems sal Obama kelder'

2009-09-23 11:16
Tweets Share Share line Print

Kaïro - Al-Kaïda voorspel dat pres. Barack Obama deur Moslems ten gronde gebring sal word.

’n Nuwe video as deel van ’n reeks deur die terroristegroep uitgereik probeer weereens vergelykings tussen Obama en George W. Bush, die voormalige president van die VSA, tref.

Sommige kenners meen die diplomatieke hand wat Obama na die Moslem-wêreld uitsteek maak Al-Kaïda bekommerd.

Die Amerikaanse president se onlangse toespraak aan die Moslem-wêreld in Kaïro het die opinie in die Moslem-wêreld van die Westerse land begin verander.

Die VSA het in ongewildheid in dié kultuur verval tydens Bush se uitgerekte oorloë in die Midde Ooste.

"Amerika het ’n nuwe, skynheilige gesig op," het Al-Kaïda se tweede in bevel, Ayman al-Zawahri, in die video gesê. "(Die VSA) glimlag maar steek ons met dieselfde dolk as Bush.

"As dit God se wil is, sal jy jou einde aan die hand van die Moslem-nasie ontmoet."
 
- Sapa-AP

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: al-kaida  |  terrorisme

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Hoor hoor!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Junior .Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2007
R 124,900.00

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2012
R 157,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.