Moslems gedwing om vark te eet

2010-05-11 05:31
Tweets Share Share line Print

Taipei – Drie Moslems van Indonesië was “radeloos en bang” nadat hul baas by ‘n fabriek in Taipei hulle forseer het om oor ‘n tydperk van sewe maande varkvleis te eet, anders sal hulle gestraf word, het ‘n Taiwannese menseregtegroep Maandag gesê.

Aanklaers het Chang Wen-lin, die eienaar van Shin Hua Hang Fashion Co Ltd, aangekla omdat hy die drie vroue gedwing het om gedurende hul indiensnemingstydperk van September 2008 tot April 2009 varkvleis te eet.

Chang het glo beweer dat die vleis “die vroue meer stamina vir werk sal gee” en het gedreig om geld uit hul salaris te haal as hulle dit nie eet nie.

Islam verbied sy navolgers om vark te eet, aangesien varke as onrein beskou word.

Volgens Susan Chen van die Taiwan International Workers Association het hul organisasie vir drie tot vier maande van April 2009  vir die drie vroue gesorg nadat hulle ‘n klag by die Taipei provinsiale amptenare ingedien het en uit die fabriek verwyder is.

“Hulle was radeloos en bang toe hulle na ons skuiling gekom het, veral omdat hulle gedink het hulle gaan huis toe gestuur word,” het Chen gesê.

“Hulle was nog baie bang toe hulle vir die eerste keer weer met hul werkgewer moes praat gedurende ‘n vergadering om werksgeskille te bespreek.”

 Chang was nie onmiddellik beskikbaar vir kommentaar nie.

Chang het die vroue glo oorspronklik gehuur as versorgers, maar hulle moes van 07:00 tot 23:00 in Chang se fabriek werk.

Hulle is ‘n gemiddeld van $42 (R313) per maand betaal – baie minder as die $530 (R3 950) minimum loon.

- AP


 

Lees meer oor: moslems  |  islam

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Hoor hoor!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Junior .Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2007
R 124,900.00

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2012
R 157,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.