Moslem-vrou verbied om te swem

2009-08-12 14:14
Tweets Share Share line Print

Parys - ‘n Publieke swembad in Parys het geweier om ‘n jong Moslem-vrou toelaat om daar te swem omdat sy 'n ‘burqini’ (‘n swembroek wat meeste van die liggaam bedek) gedra het.

Dit kom terwyl wetgewers in Frankryk besig is om te besluit of die Moslem se burqa uit die land sal verban word. President Nicolas Sarkozy is van mening dat dié kop-tot-toon kledingstuk nie in Frankryk welkom is nie.

Amptenare in Emerainville voorstad van Parys het gesê hulle het die vrou toegelaat om die swembad in Julie vanjaar te gebruik,  maar toe sy in Augustus teruggekeer het  hulle besluit om vanweë higiëniese redes daarop aan te dring dat sy nie die burqini dra nie.

Die burqini is ontwerp vir vrouens wat nie hulle liggame wil ontbloot wanneer hulle swem nie en lyk baie soos ‘n duikpak, maar met ‘n kappie by.

Werkers by die swembad het die aan die vrou gesê dat een van die reëls vir die gebruik van die swembad is dat mense nie met hulle klere aan mag swem nie.

Volgens die koerant Le Parisien het die Franse-vrou onlangs die geloof van Islam aangeneem en is sy vasberade om die saak hof toe te neem.

"Dit is segregasie en ek sal veg om dit te verander”, het sy aan die koerant gesê.

Volgens die burgermeester het die saak niks met Islam te doen nie en is die burqini nie ‘n Islamitiese kledingstuk nie.

-Sapa
 

Lees meer oor: frankryk  |  kan jy glo

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.