Monnik tjoekie toe ná hy kaal vroue afneem

2010-09-18 13:30
Tweets Share Share line Print

Phnom Penh – ‘n Boeddhistiese monnik van Kambodja is tronk toe gestuur nadat hy honderde kaal vroue in die geheim afgeneem het terwyl hulle in heilige water by ‘n tempel gebad het, het ‘n regter Saterdag gesê.

Net Khai (37) is tot een jaar tronkstraf gevonnis nadat hy pornografie vervaardig en versprei het.

Bewerings het aan die lig gekom dat hy meer as 600 vroue verfilm het wat heilige water in ‘n badkamer in ‘n pagode oor hulself spoel.

Regter Kim Dany het gesê die voormalige monnik is Vrydag tronk toe gestuur weens klagtes van ‘n 23-jarige slagoffer wat die polisie genader het.

Sy het hulle vertel dat mense video’s van dié vroue op hul selfone met mekaar deel.

Drie ander vroue het daarna ook hof toe gegaan om klagtes te lê.

Volgens die regter het die hof Khai met sowat R3 500 beboet en hom beveel om die slagoffer met sowat R70 000 te vergoed.

Hy het steeds soortgelyke aanklagte van die drie ander vroue teen hom, het die regter gesê.

Volg Nuus24 op Twitter.

 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: kambodja  |  monnike  |  pornografie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.