Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Moltrein-ontploffing: Dodetal styg tot 11

2011-04-11 21:19
Tweets Share Share line Print

Minsk - Elf mense is dood en ongeveer 100 mense is beseer in ‘n ontploffing by ‘n metro-stasie in die hartjie van Minsk, die hoofstad van Belarus, het President Alexander Lukashenko Maandag gesê.

Dié ystervuis-leier het aan ‘n noodvergadering oor veiligheid gesê ongeveer 100 mense is beseer in dié ontploffing, wat net buite sy kantoor en woonkwartiere plaasgevind het.

Lukashenko het ‘n oomblik van stilte aangevra ter nagedagtenis aan die slagoffers.

Die adjunk-aanklaer van Belarus, Andrei Shved, het aan die RIA Novosti-nuusagenstkap gesê die ontploffing hou verband met terrorisme.

“Vandag, omstreeks 17:54, het ‘n daad van terreur die Oktyabrskaya-stasie getref,” het Shed, wat in beheer is van die span wat die ontploffing ondersoek, gesê.


- Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: belarus  |  ontploffings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Heinrich Nel sê... dis ongelooflik dat n land wat gereeld deur natuurrampe geteister word steeds instaat is om een van die kragtigste ekonomieë ter wêreld te bly, vergelyk dit nou met SA, minimale natuurrampe, al die natuurlike hulpbronne wat ons kan nodig hê, maar een dollar kos byna R10, werkloosheid van amper 30%, dalende ekonomiese groei. Selfde kan gesê word van China en Japan, hulle word ook gereeld deur verwoestende aardbewings getref maar steeds bly hulle aan die voorpunt van ontwikkeling. Wonder wat sou in SA gebeur as ons deur n orkaan Sandy getref moes word. . .ek sidder om te dink! steeds, my gebede gaan uit aan almal in Oklahoma Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Highlands North - 08:03 AM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Athol Road - expect delays
  • Tuesday Kempton Park - 07:58 AM
    Road name: R24 Westbound
    SLOW TRAFFIC between the R21 / Airport Interchange and the Barbara Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Java Developer

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R60000 - R62000

Senior Business Analyst

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Project Manager

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.