Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Moltrein-moord: Verdagte lag oor aanklagte

2012-12-31 16:58
Tweets Share Share line Print

New York – ‘n 31-jarige vrou wat daarvan beskuldig word dat sy ‘n immigrant van Indië in New York voor ‘n trein ingestoot het omdat sy geglo het hy is 'n Moslem, sal vir psigiatriese waarneming opgeneem word.

Erika Menendez is Saterdag van moord aangekla ná sy erken het dat sy Sunando Sen op 27 Desember voor 'n trein ingestoot het.

“Daar is geen rede nie. Ek het hom net voor die trein ingestoot omdat ek gedink het dit sal cool wees,” het sy gesê.

Sy het glo ook hard gelag tydens haar hofverskyning – soveel so dat regter Gia Morris haar regsverteenwoordiger beveel het om haar stil te maak.

Aanklaers beweer dat sy die 46-jarige Sen voor die trein ingestoot het omdat sy "Hindoes, Moslems en Egiptenare" vir die terreuraanvalle op 11 September 2001 blameer.

 “Ek het ‘n Msolem voor die trein ingestoot want ek haat Hindoes en Moslems,” het Menendez glo aan die polisie gesê.

Sen, wat glo van Kolkata afkomstig is, was ‘n Hindoe. Hy het glo dekades lank in Queens, New York gewoon.

Menendez moet weer op 14 Januarie in die hof verskyn.

– Volg Nuus24 op Twitter  



 

- Sapa - AP

Lees meer oor: new york  |  moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Northwold - 06:23 AM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Friday Pretoria - 06:22 AM
    Road name: Van Der Hoff Road Eastbound
    SLOW TRAFFIC approaching Eskia Mphahlele Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.