Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Model skuldig ná hy man kastreer, vermoor

2012-12-01 08:49
Tweets Share Share line Print

New York – 'n Model is Vrydag skuldig bevind aan moord nadat hy 'n Portugese TV-persoonlikheid in 'n hotelkamer in New York se Times Square vermoor het.

Die 23-jarige Renato Seabra het Carlos Castro glo verwurg, kastreer en vermink.

Castro se bebloede liggaam is in Januarie 2011 gevind. Die 65-jarige was ook 'n skrywer.

Aanklaers in Manhatten het gesê Seabra en Castro was 'n paartjie en die model het kwaad geword toe die skrywer hul verhouding beëindig het.

Seabra se regspan het aangevoer dat hy 'n geestesversteuring het.

Volgens sy prokureurs het Serebra geglo dat hy op 'n sending is om die duiwel van homoseksualiteit, wat binne Castro is, dood te maak.

Die 23-jarige kan lewenslank tronk toe gestuur word. Hy word op 21 Desember gevonnis.

Volg Nuus24 op Twitter.


- Sapa - AFP

Lees meer oor: new york  |  moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jay Jay sê... Tragies. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Weltevreden Park - 10:54 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Weltevreden Park
  • Saturday Pretoria - 10:28 AM
    Road name: Madiba Street
    ROAD CLOSED for roadworks from Lilian Ngoyi Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Assistant Director

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R750000 - R1000000

Product Controller

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R450000 - R600000

MI Accountant CA

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.