Mladic te siek vir vergadering

2011-11-10 21:55
Tweets Share Share line Print

Den Haag – Ratko Mladic het by die regters van die internasionale tribunaal vir die voormalige Joego-Slawië (ICTY) gekla dat hy té siek is om 'n vergadering ter voorbereiding vir die hofsaak teen hom by te woon.

Die ICTY oorweeg dit om hom vir mediese toetse te stuur om uit te vind of hy werklik te siek is om in die hof te verskyn.

Ratko Mladic, voormalige Bosniese Serwiese weermaghoof, word verhoor op aanklag van volksmoord, oorlogsmisdade en misdade teen die mensdom.

Hy het aangedui dat hy te siek was om ‘n vergadering ter voorbereiding van die hofsaak by te woon.

'n Dokter by die ICTY-gevangenis, waar Mladic in aanhouding is, het bevestig dat die voormalige generaal se gesondheid baie sleg is.

Hy het gesê dat Mladic simptome toon van 'n siekte en het voorspel dat dit ‘n geruime tyd sal neem vir Mladic om sterk genoeg te wees vir enige vergaderings.

Mladic se gesondheid het tot nou die verrigtinge oorheers en volgens die verdediging is dit betwyfelbaar of Mladic nog lewend sal wees teen die tyd dat die hofsaak tot 'n einde kom.

Die hofsaak is veronderstel om vroeg volgende jaar te begin.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa-DPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.