Mladic geskik om verhoor te word
2011-05-27 17:04
Den Haag – Die hof in Belgrado het beslis dat Ratko
Mladic geskik is om in die
Internasionale Oorlogsmisdaadtribunaal in Den Haag verhoor te word, berig Sky News.
“Mladic se regspan het die
uitleweringsdokumente ontvang en het tot Maandag toe om te appelleer,” het
regter Maja Kovacevic gesê.
Die regter het bygevoeg dat Mladic ‘n mediese
ondersoek ondergaan het en is daarvolgens “geskik vir enige verdere stappe”.
Die uitleweringsprosedure in Serwië is reed svoor Mladic se verhoor in Den Haag aan die gang gesit,
Kliek hier vir die volledige storie.
Volg Nuus24 op Twitter.