Minstens 36 sterf toe bus omslaan

2010-08-30 03:31
Tweets Share Share line Print

Quito – Minstens 36 mense is dood en twaalf ander ernstig beseer toe ‘n bus by ‘n snelweg afgery en omgeslaan het, het beamptes in Ecuador gesê.

“Dit lyk asof die bestuurder aan die slaap geraak het,” het Juan Zapata, polisiewoordvoerder, gesê.

Die oorsaak van die ongeluk sal egter ondersoek word.

Volgens die polisie was Luis Mogrovejo, die busbestuurder, minstens sewe ure agter die stuurwiel toe die ongeluk plaasvind. Hy is ook tydens die voorval dood.

Silvia Zumba van die polisiedepartement in Latacunga sê die bus het vanaf Cuenca vertrek en sowat 30 passasiers vervoer.

Volg Nuus24 op Twitter.


 

- Sapa - AP

Lees meer oor: padongelukke  |  padveiligheid

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Hoor hoor!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Test Analyst

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R15000 - R20000

Junior Developer x3

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R10000 - R25000

Administrator

Philippi, Cape Town, South Africa
Cordaid Urban Matters
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2007
R 124,900.00

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2012
R 157,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.