Minister maan oor smokkel van terroriste

2010-11-11 09:07
Tweets Share Share line Print

Den Haag - ’n Dringende waarskuwing dat 20 Islamitiese terroriste na Europa wil deurdring om aanvalle uit te voer, weerklink die laaste dae veral in Duitsland.

Die waarskuwing kom van die Duitse minister van binnelandse sake, Thomas de Maizière, wat burgers ’n paar dae gelede versoek het om enigiets verdags in hul omgewing by die polisie aan te meld. Daar is “aanwysings van aanslae in Europa wat ons ernstig moet opneem”, het hy gesê.

Dié waarskuwing het hy ’n dag later op die maandelikse vergadering van die Europese Unie (EU) se ministers van binnelandse sake in Brussel herhaal.

Die aanleiding vir die waarskuwing was die ontdekking van ’n bompakket uit Griekeland in die kantoor van die bondskanselier, dr. Angela Merkel.

Luidens berigte, wat glo gegrond is op inligting van die Duitse en Amerikaanse intelligensiedienste, sou Al-Kaïda aanslae in Europese stede beplan.

Die vinger word gewys na ’n Pakistanse burger, Mohammed Iljas Kasjmiri, wat na bewering 20 terroriste na Europa wil smokkel om stede soos Berlyn, Parys en Londen tegelykertyd aan te val. Die plan is blykbaar ook om vyf “slaperselle” te stig wat voorlopig op die agtergrond moet bly en later toeslaan wanneer die bevel gegee word.

Volg Nuus24 op Twitter

- Die Burger

Lees meer oor: duitsland  |  terroriste

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.