Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Miljardêr skenk miljoene aan Central Park

2012-10-24 16:48
Tweets Share Share line Print

New York – 'n Miljardêr het Dinsdag 'n skenking van $100 miljoen (sowat R875 miljoen) aan New York se bekende Central Park geskenk.

Dit is die grootste skenking wat nóg aan die park gemaak is.

John Paulson, wat sy fortuin te danke het aan die Paulson & Company Incorporated se beleggingsfondse, het die bydrae aan die Central Park Conservancy aangekondig by die ikoniese Bethesda-fontein.

“Dit is vir my ‘n eer om ‘n bydrae aan die Central Park Conservancy te kan maak, wat een van die belangrikste kulturele bewaringsliggame in New York is,” het Paulson gesê.

“Die bewaringsliggame is verantwoordelik vir Central Park se volhoubaarheid.”

“Dit is my hoop dat vandag se bydrae sal help om ander te inspireer om saam my te staan sodat ons kan verseker dat Central Park nogsteeds die ondersteuning ontvang wat dit benodig om die stad se grootste bate te wees.”

“Mnr. Paulson se bydrae is die grootste geskenk wat die Central Park Conservancy nog ooit ontvag het,” het die bewaringsliggaam in ‘n verklaring gesê.

“Mnr. Paulson se bydrae kom op ‘n tyd wat Central Park sy grootste toerisme getalle nog het. Met meer as 40 miljoen besoekers jaarliks word Central Park meer besoek as enige ander kulturele instansie in New York.”

– Volg Nuus24 op Twitter

- AFP

Lees meer oor: new york  |  central park
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Gielman Tiwwe sê... Samoesas en geel soetwyn uit 'n galsterige visoliebottel gee duidelik weer vir Baskar kerriebek sooibrand... Sien hier is nog 'n verlore Ingelsman... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.