Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Mexiko: Storm oor minister wat glo dwelm-geld aanvaar

2012-11-29 12:39
Tweets Share Share line Print

Mexiko-stad – Genaro Garcia Luna, Mexiko se minister van verdediging, het ontken dat hy omkoopgeld aanvaar het van ‘n dwelmhandelaar.

Die dwelmhandelaar beweer dat Luna sedert 2002 al omkoopgeld aanvaar. Hy het die onthullings in ‘n brief aan ‘n koerant gemaak.

Jose Ramon Salinas, die departement van verdediging se woordvoerder, het egter Woensdag aangevoer dat die brief, wat geskryf is deur die dwelmbaas Edgar Valdez Villarreal, daarop gemik is om optrede teen kriminele organisasies te onderduk.

Villareal probeer amptenare afpers in 'n poging om sekere voorregte te verkry in die tronk waar hy aangehou word in verband met dwelm-verwante moorde, het Salinas bygevoeg.

Die bewerings kom ‘n dag voordat Enrique Pena Nieto die leisels oorneem as president van Mexiko.

Nieto het al aangedui dat hy dit oorweeg om die departement van verdediging te ontbind, en dit by die departement van binnelandse sake in te lyf.

Villareal het ook in sy brief beweer dat verskeie amptenare goedere waarop beslag gelê is, vir hulself gehou het.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: mexiko  |  bedrog
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

chris.jonker.73 sê... Hendrik, ek kan dalk dieselfde van jou se. Enigste verskil is dat ek nou en dan uit SA kom en nie met oogklappe sit en oordeel nie. Ek was daar, vir lank. Wat van jou? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Web Application Developer

Sandton
Communicate Cape Town Finance
Market Related

VB.NET Developer

Gauteng
Communicate Cape Town Finance
Market Related

SQL Database Administrator

Sandton
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.