Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Merkel raai Israel aan om nie Iran aan te val

2012-08-31 21:54
Tweets Share Share line Print

Jerusalem – Angela Merkel, Duitsland se bondkanselier, het Israel se premier, Benjamin Netanyahu, aangemoedig om nie militêre aksie teen Iran te neem nie.

Volgens ‘n Israeliese koerant, Haaretz, het Merkel Netanyahu 10 dae terug gebel om haar teenstand teen die aanvalle uit te spreek.

Merkel het Netanyahu glo aangemoedig om eers tyd te gee sodat sankies hulle werk kan doen en het hom ook gewaarsku dat so ‘n aanval baie gevolge kan hê vir sekuriteit in die Midde-Ooste.

Netanyahu se woordvoerder het geweier om die bewerings van Merkel se oproep te bevestig.

Israel en sy hoof bondgenoot Amerika beskuldig Iran daarvan dat hulle kernwapens ontwikkel, maar Iran dring daarop aan dat sy kernprogram net vir burgerlike gebruik is.

Netanyahu het vir ‘n Amerikaanse kongreslid verlede Vrydag vertel dat Iran sy mikpunt om ‘n kern-arsenaal op te bou verspoedig het.

Merkel het glo ook gesê dat ‘n aanval erge gevolge vir die Europese Unie kan inhou. Sy het ook volgehou dat sanksies teen Iran eers genoeg tyd gegee moet word om hul tol te eis.

Netanyahu het Donderdag gesê hy gaan by die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering in September die waarheid oor “Iran se regime van vrees” vertel.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AFP

Lees meer oor: angela merkel  |  iran  |  israel  |  kernwapens
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.