Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Mensvleis 'as volstruisvleis verkoop'

2012-05-25 12:14
Tweets Share Share line Print

Beijing – Die polisie in die suidweste van China het ‘n man in hegtenis geneem wat glo meer as 12 seuns en jong mans vermoor het, hul lyke opgekap en die vleis aan onwetende verbruikers verkoop het, is Vrydag bekendgemaak.
 
Zhang Yongming (56) is twee weke gelede in die dorp Nanmen, in die Yunnan-provinsie vasgetrek en word in verband met die moord van ‘n 19-jarige man ondersoek, het die Guangxi News-webtuiste berig.

Volgens die webwerf het die polisie die 19-jarige man, wat laat in April vermoor is, se selfoon, bankkaart en ander bewyse gevind, toe hulle Yongming se huis deursoek het. Talle ander jongmense in die dorp is die afgelope jare as vermis aangemeld.

Yongming het voorheen byna 20 jaar tronkstraf vir moord uitgedien.

Volgens berigte het hy in die dorp as die “kannibaal-monster” bekendgestaan.

Inwoners het glo groen plastieksakke aan sy huis sien hang, wat gelyk het soos wit bene wat uitsteek. 

Die plaaslike polisie wou nie kommentaar lewer toe AFP hul Vrydag gekontak het nie en het gesê inligting sal op “’n geskikte tyd” beskikbaar gemaak word.

Die Hongkongse koerant The Standard  het Vrydag berig dat die polisie mense se oë in wynbottels gevind het toe hulle Yongming se huis deursoek het. 

Die polisie vermoed dat hy mensvleis aan sy drie honde gevoer het terwyl hy die ander stukke vleis by 'n mark as "volstruisvleis" verkoop het, het The Standard  berig.

Twee spanne kenners is na Nanmen ontplooi om ondersoek in te stel oor die vermiste tieners.
 
– Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: china  |  moord
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
22 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Qualified CA

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering

Assistant Director

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R750000 - R1000000

Product Controller

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R450000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.