Meisies vir ‘n jaar aangehou

2010-05-19 17:44
Tweets Share Share line Print

Beijing – ‘n Man het twee tienermeisies vir amper 'n jaar in ‘n geheime ondergrondse kamer in China aangehou.

Die meisies, 19 en 16 is verlede Vrydag in sentraal China kaal gevind, behalwe vir die boeie om hul voete. Hulle is gevind nadat hulle ‘n nota uitgesmokkel het.

Die 19-jarige wie se huis net 200 m is vanwaar sy aangehou was, het in Julie 2009 vermis geraak. Geen besonderhede is oor die 16-jarige meisie bekendgemaak nie.

Die man wat hulle aangehou het is die 39-jarige Zeng Xiangbao, het ‘n verslag gesê.

Hy is ‘n week voordat die meisies gevind was, deur die polisie op aanklagte van verkragting aangehou. Dié klag hou nie verband met die twee meisies nie. Die verslag maak ook nie melding of Xiangbao die mesies verkrag het nie.

Met Xiangbao in aanhouding, sou die twee meisies blykbaar van hongersnood gesterf het, indien ‘n besigheidsman nie hul nota met ‘n telefoonnommer en ‘n kaart daarop gevind het nie, het die polisie gesê.

-AFP

Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: vermis  |  china

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.