Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Meisie uit skool verban ná verkragting

2012-10-09 14:34
Tweets Share Share line Print

Djakarta – 'n Indonesiese skool het 'n 14-jarige meisie verban en beweer sy het die skool se beeld geskaad nadat sy deur 'n vermeende mensehandelaar verkrag is, het 'n kinderregte-aktivis Dinsdag gesê.

Arist Merdeka Sirait, voorsitter van die Nasionale Kommissie vir Kinderbeskerming, het gesê 'n privaatskool net buite Djakarta het die tiener Maandag tydens 'n seremonie, wat deur leerders bygewoon is, verban.

'n Onderwyser het aan die meisie gesê sy het "die skool se beeld geskaad", het Sirait gesê.

"Die skool het haar trauma vererger deur haar voor honderde skoolmaats te verneder," het hy aan AFP gesê.

Die kommissie het 'n brief uit protes teen die verbanning aan die skool se bestuur gestuur en gaan ook 'n skrywe aan die ministerie van onderwys rig en vra dat hul lisensie nagegaan moet word, het Sirait gesê.

"Die meisie was 'n slagoffer van kinderhandel. Die skool moes haar help om haar trauma te verwerk," het hy gesê.

'n Lid van die sindikaat het die meisie op Facebook kontak. Hy het die meisie verlede maand 'n week lank gevange gehou.

Die skool kon nie vir kommentaar bereik word nie.

– Volg Nuus24 op Twitter.

       

- Sapa - AFP

Lees meer oor: djakarta  |  verkragting  |  kan jy glo?
VOLGENDE OP NUUS24X

Seksoortreder op FBI-lys vas

33 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Giel Man sê... Wat is die nut van onkruid in 'n tuin? Geld dit nie ook vir die moordenaar en verkragter nie? Die doodstraf werk verseker - vir elke moordenaar wat uitgeroei word is daar een minder wat kan moor of verkrag. Nie waar nie? Laat staan nog die afskrik-aarde daarvan. Die doodstraf is 'n keuse wat die die moordenaar neem - daardie oomblik wanneer sy gedagtes in 'n daad oorgaan... Hetsy dit die eerste, of die vierde skoot is... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday City Deep - 15:33 PM
    Road name: Heidelberg Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houer Road
  • Wednesday City Deep - 15:32 PM
    Road name: Heidelberg Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Outspan Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.