'Mehsud is dood' - VSA

2009-08-09 16:58
Tweets Share Share line Print

Washington - Die Verenigde State is byna seker die Pakistanse Talibankrygsheer Baitullah Mehsud is dood, en dat ‘n magstryd tans woed in dié organisasie, aldus die Withuis se nasionale veiligheidsraadgewer, James Jones.

Bewerings oor Mehsud se lot doen die ronde sedert ‘n CIA-missielaanval verlede week op sy skoonpa se huis in Pakistan.

"Mehsud was ‘n baie slegte man, ‘n regte boef," het Jones gesê.

Jones het op drie Amerikaanse kletsprogramme verskyn, en gesê die VSA is 90% seker dat Mehsud gesterf het.

Pakistanse owerhede is ook oortuig dat Mehsud gesterf het. Regerings- en intelligensiebeamptes, sowel as ‘n paar Taliban-bevelvoerders, het gesê daar is sterk aanduidings dat Mehsud wel dood is.

Ander  Taliban-bevelvoerders het dié stellings egter ten sterkste ontken.

Boonop het teenstrydige gerugte ook die ronde begin doen dat ‘n geveg ontstaan het tussen Taliban-groepe tydens ‘n vergadering om ‘n plaasvervanger te soek vir Mehsud, en dat een of twee van die mees waarskynlike kandidate, Hakimullah en Waliur Rehman, gewond of selfs gedood is.

Jones kon nie dié bewerings bevestig nie, maar het erken dat ‘n leierskapstryd tot die VSA se voordeel kon strek.

- AP

Lees meer oor: pakistan  |  taliban

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.