Meesterbrein agter Bali-tragedie glo dood

2010-03-09 15:04
Tweets Share Share line Print

Djakarta – Indonesiese teenterrorisme-magte het ’n man, wat na bewering die meesterbrein agter 2002 se bomaanvalle in Bali was, glo gedurende ’n klopjag in Djakarta doodgemaak, het die polisie gesê.

Die man was onder die drie slagoffers wat gedurende die afgelope twee klopjagte aan die buite wyke van die stad gesterf het.

Die polisie het nie die identiteite van die drie mans bekend gemaak nie, want forensiese ondersoeke is steeds onderweg.

Die polisie het egter aan AFP gesê die een man is na bewering Dulmatin,’n leier van die terreurgroep, Jemaah Islamiyah en ‘n opgeleide bomspesialis van Al-Kaïda.

Washington het al ’n losprys van $10 miljoen (R74 miljoen) vir hom aangebied.

Hy is egter al in 2008 as dood aangemeld, maar sy dood is nooit bevestig nie.

Ansyaad Mbai, die ministerie van sekuriteit se hoof van terrorisme het aan AFP gesê dat “indien dit waar is, sal ons baie dankbaar wees".

Lees meer oor: terreur-aanvalle  |  terrorisme

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.