Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Meerderheid Amerikaners wíl dagga wettig

2012-11-30 09:07
Tweets Share Share line Print

Ottawa – Die meerderheid Amerikaners en Kanadese wil hê dat dagga gewettig moet word en sê dit moet vryelik beskikbaar wees vir diegene wat dit wil gebruik, het ‘n meningspeiling Donderdag getoon.

Die peiling deur die navorsingsmaatskappy Angus Reid, waarin 2 007 mense ondervra het, het getoon dat 57% van Kanadese en 54% van Amerikaners die wettiging van dagga ondersteun.

Die grootste ondersteuning kom van 18- tot 34-jariges in Amerika en 35- tot 54-jariges in Kanada.

Die peiling het ook getoon dat meer as twee derdes van Amerikaners en Kanadese verwag dat dagga binne die volgende 10 jaar gewettig sal word.

Vroeër die maand het Colorado die eerste staat in Amerika geword om ‘n voorstel goed te keur om dagga wettig te maak. Washington het later ook ‘n soortgelyke voorstel goedgekeur, terwyl Oregon dit verwerp het.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: kanada  |  amerika  |  dagga
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Secret Agent: Hendrik Potgieter sê... Pasop wat mens se, nou nou, nou nou sit jy in Guantanamo met veels te veel kos maar geen eetlus. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Randburg - 07:47 AM
    Road name: Republic Road
    ACCIDENT at Oak Avenue - EASTBOUND DELAYS through the area
  • Wednesday Rosebank - 07:47 AM
    Road name: Jan Smuts Avenue
    ACCIDENT in Rosebank - delays from Craighall / Hyde Park
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Stock Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Inventory Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Finanical Manager

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.