Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Massamoordenaar eis 'beloning'

2012-10-16 13:01
Tweets Share Share line Print

Den Haag – Radovan Karadzic, ‘n voormalige Bosnies-Serwiese leier, het aan die VN se Joego-Slawiese oorlogsmisdaadtribunaal gesê dat hy beloon moet word omdat hy alles gedoen het om oorlog te vermy.

“Ek moet beloon word vir al die goeie dinge wat ek gedoen het, want ek het allles in my mag gedoen om oorlog te vermy en die mense se lyding te verminder,” het Karadzic in die hof in Den Haag gesê.

Karadzic is in 2008 in hegtenis geneem en word verhoor vir sy rol in die slagting van sowat 8 000 Moslem-mans en seuns in Julie 1995 in die ooste van Bosnië.

Dit was die ergste slagting in Europa sedert die Tweede Wêreldoorlog.

Alhoewel Karadzic nie ontken dat die slagting plaasgevind het nie, bevraagteken hy die aantal slagoffers en beweer hy dat hy nie bewus was dat Bosnies-Serwiese soldate hul gevangenes sou teregstel nie.

Karadzic word ook verhoor vir sy rol in die 44 maande lange besetting van die stad Sarajewo tussen Mei 1992 en November 1995. Sowat 10 000 mense is tydens dié besetting dood.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Werner van Tonder sê... So ons kan nog 'n fliek soos the grudge verwag binnekort... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Pretoria - 16:48 PM
    Road name: N1 Southbound
    STATIONARY TRUCK in the left before Lynnwood Road exit
  • Friday Sandton - 16:45 PM
    Road name: M1 Northbound
    DELAYS through the Marlboro Drive Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.