Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man wen miljoene in lotery, gooi kaartjie weg

2012-09-14 11:03
Tweets Share Share line Print

Wellington – ‘n Man van Nieu-Seeland het ‘n loterykaartjie met wennommers vir 'n prys van NZ$27 miljoen (R185 miljoen) weggegooi nadat hy die verkeerde nommers gelees het en gedink het die kaartjie is niks werd nie.

Die volgende dag, toe hy uitvind niemand het die prys opgeëis nie, het hy na sy kaartjie gesoek en gesien hy is die wenner.

Die man, wat in sy twintigs is en nie geïdentifiseer wil word nie, het die kaartjie op die ingewing van die oomblik gekoop. Hy sou die geld gebruik het om sy hare te laat sny, maar toe die salon toe is, het hy besluit om die kaartjie te koop.

“Ek het aanvanklik na die nommers op my selfoon gekyk, maar moes na die verkeerde trekking gekyk het en het gedink ek het dit gemis. Ek het dit eenkant gegooi en gedink, ‘dis dit’ en toe is ek werk toe,” het hy Vrydag aan die Fairfax-nuusagentskap gesê.

“Eers toe so baie mense in die dorp oor die prysgeld praat wat niemand opgeëis het nie, het ek gedink ek moet dalk weer na die kaartjie kyk.”

Die prys van NZ$27 miljoen is saamgestel uit NZ$25 592 110 kontant (R176 miljoen), ‘n Lamborghini Gallardo, ‘n Audi Q7, ‘n motorboot, ‘n kredietkaart met NZ$50 000 (R343 000) sowel as NZ$50 000 se reisgeld en NZ$675 000 (R4,6 miljoen) vir ‘n vakansiehuis.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: lotery  |  kan jy glo?
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Paul von Below sê... Dit is omdat mugabe n' donkie genoem is dat hulle nou wraak neem . Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Tax manager

Sandton
Communicate Cape Town IT
R600000 - R700000

Tax Specialist

Midrand
Communicate Cape Town IT

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.