Man wat wou trou betaal duur ná aanlyn-swendelary

2011-11-17 22:58
Tweets Share Share line Print

Kiev – ‘n Man van Arizona het hom lelik vasgeloop in ‘n aanlyn-swendelary toe hy na die Oekraïne gereis het om sy aanstaande te ontmoet.

Cary Dolego (53) het haweloos in ‘n stad in die weste van die Oekraïne opgeëindig en moes ‘n lening by die Amerikaanse ambassade aangaan sodat hy kon terugkeer huis toe.

Welsynswerkers het Dolego, wat longontsteking opgedoen het, tussen 'n klomp siek, Oekraïniese haweloses gevind.

Hy het sy aanstaande bruid, Yulia, op ‘n webwerf vir enkellopendes ontmoet en ná ‘n paar e-poste tussen die twee 'verliefdes'  het hy besluit om na die Oekraïne te reis.

Dolego, wat verlede jaar aansoek gedoen het om as goewerneur van Arizona verkies te word, het alles verkoop om sy reis na die Oekraïne te finansier.

Yulia het egter nooit vir hul geskeduleerde ontmoeting opgedaag nie.

Hy het uiteindelik met ‘n vrou in kontak gekom wat verduidelik het dat iemand haar rekening oorgeneem en namens haar e-poste gestuur het.

Die vrou wou weens privaatsheidsredes nie haar volle naam gee nie.

Welsynswerkers vermoed egter dat Dolego nie na Amerika wou terugkeer nie, andersins sou hy al lankal die Amerikaanse ambassade gevra het vir hulp.

Dit wil voorkom asof hulle reg is, want Dolego is vasbeslote om terug te keer na die Oekraïne.

“Die mense in die Oekraïne is ongelooflik gasvry.

“Ek het ‘n spesiale dame nodig, ‘n Oekraïniese dame, sodat ons saam ‘n lewe in die Oekraïne kan begin,” het gesê.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AP

Lees meer oor: troues  |  internet  |  swendelary

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.