Man wat vrou in slaap vermoor onskuldig

2009-11-20 19:24
Tweets Share Share line Print

Londen – ‘n Britse man wat gesê het dat hy sy vrou verwurg het terwyl hy ‘n nagmerrie gehad het oor ‘n worsteling met ‘n inbreker, is onskuldig bevind op ‘n aanklag van die moord op sy vrou.

Aanklaers het oorspronklik gevra dat Brian Thomas onskuldig bevind word op grond van tydelike waansin in die 2008 dood van sy vrou Christine en dat hy na ‘n psigiatriese hospitaal gestuur moet word.

“Dit is nou duidelik dat die psigiaters voel dat dit nie goeie ‘n doel sal dien nie en die risiko dat so iets weer gebeur is baie, baie klein,” het die hoof aanklaer, Iwan Jenkins, Vrydag gesê.

Thomas, wat van Suid-Wallis is, het aanvaar dat hy sy vrou van 40 jaar vermoor het.

Daar is aan die jurie gesê dat Thomas, 59, ‘n slaapstoornis  gehad het en dat hy in ‘n toestand van outomatisme was, wat beteken sy brein het geen beheer oor sy liggaam gehad toe hy sy vrou doodgemaak het nie.

- Sapa-AP


 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: moorde

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.