Man wat gyselaar aanhou kort-kort op Facebook

2011-06-23 10:06
Tweets Share Share line Print

New York – Ene Jason Valdez van Ogden van Utah het die polisie in Salt Lake City vir 16 uur besig gehou toe hy 'n vrou gyselaar geneem het – maar hy het nogtans elke nou en dan ‘n tydjie vir Facebook afgeknyp.

Die drama het begin toe die polisie verlede Vrydag probeer het om Valdez ‘n lasbrief in verband met die besit van onwettige dwelms te beteken ná hy ‘n hofverskyning misgeloop het.

Hy het 'n vrou gyselaar geneem en homself in ‘n hotelkamer toegesluit – en sommer vriende via sy Facebook-profiel op hoogte gehou soos die situasie ontvou het.

“Hulle het die krag afgesit en ons fone raak pap,” het hy op die sosiale netwerk laat weet.

“Ek sal julle op hoogte hou tot hierdie klomp (die polisie) ‘n dom fout maak! Ek het hulle gesê ek sal uitkom as ek reg is!” het hy later geskryf.

Valdez het ook twee foto’s van sy gyselaar opgelaai en meer as ‘n dosyn Facebook-vriende tussen Vrydagaand en Saterdagoggend bygekry.

“Ek sou die meisie laat gaan het, maar die dom vloekstene het in die kamer probeer inkom ná ek hulle gesê het hulle moenie. Ek het ‘n paar skote afgevuur en nou begin ons weer van voor...”

Die konfrontasie het geëindig toe polisie die kamer ingebars het en Valdez homself met ‘n pistool in die bors geskiet het.

Hy is tans in ‘n kritieke toestand in die hospitaal.

Lees meer hier.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: facebook  |  gyselaarsdramas

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.