Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man verwurg drie vroue ná seks

2012-08-17 07:15
Tweets Share Share line Print

Philadelphia – 'n Man van Philadelphia, met 'n geskiedenis van 'n geestesversteuring, is tot drie keer lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hy drie vroue, wat hy betaal het om met hom seks te hê, verwurg het.

Aanklaers het nie gevra dat die 23-jarige Antonio Rodriguez die doodstraf opgelê moet word nie.

DNS-bewyse het Rodriguez het die moorde, wat die Kensington-woonbuurt in 2010 geruk het, verbind.

Die slagoffers het soms gesukkel met dwelmverslawing en het soms as prostitute gewerk. Hul halfkaal-lyke is tussen rommel en verlate huise gevind.

Rodriguez het nie in die saak getuig nie. Hy is ook Donderdag skuldig bevind op aanklagte van verkragting en die mishandeling van 'n lyk.

Rodriguez het in 'n verklaring grafies verduidelik hoe hy die vroue vermoor het nadat hy hulle betaal het om seks met hom te hê. Die verdediging se poging om dié verklaring uit die verhoor te hou, was onsuksesvol.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AP

Lees meer oor: misdaad  |  moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
31 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Chris Jonker sê... Hennie Visser, soms moet mens maar leke los dat hulle leke bly. Lewer sinvolle kommentaar of bly stil. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Douglasdale - 07:05 AM
    Road name: Douglas Drive Southbound
    DELAYS between Douglasdale and Bryanston
  • Wednesday Woodmead - 07:02 AM
    Road name: Pretoria Main Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Woodmead Drive - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.