Man vermoor baba oor sigarette

2009-10-20 13:46
Tweets Share Share line Print

Singapoer – Sallehan Allaudin, ‘n Singapoerse man wie sy 23 maande oue dogtertjie vermoor het omdat sy met sy sigarette gespeel het, se verhoor het begin.

Dié 26-jarige man het in ‘n oomblik van waansin sy dogter Nikie voor haar tweede verjaarsdag in Januarie doodgeslaan.
  
Indien Allaudin skuldig bevind word, kan hy gehang word.

Die hooggeregshof het Maandag gehoor dat Allaudin, wat saam met sy vrou by die huis aangekom het met ‘n present vir Nikie, rasend geword het toe hy sien die kleuter het al sy sigarette opgeskeur.
 
Hy het onskuldig gepleit.

Sy 24-jarige vrou Rozanah Mohamed Yusoff, het ‘n pop gebruik om aan die hof te beskryf hoe Allaudin hul dogter in die kombuis geskop en gestamp het.

Die paartjie, wat ook twee ander dogters het, het ‘n ambulans ontbied toe daar bloed uit Nikie se neus geloop het. Maar volgens ‘n verslag is sy weens haar beserings dood.

“Ek het nie in die kombuis gegaan en my man probeer stop nie, omdat ek gedink het dit sy manier was om Nikie 'n les te leer,” het Yusoff gesê.

- Sapa-AFP

 

Lees meer oor: singapoer  |  moord  |  misdaad

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.