Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man vas vir skietmoorde in NY

2012-11-21 16:04
Tweets Share Share line Print

New York – Ondersoekbeamptes in New York het Woensdag ‘n geweer gekry wat vermoedelik gebruik was in die geheimsinnige skietmoorde van drie sakemanne.

‘n Man is in verband met die geweer en die moorde in hegtenis geneem, het die polisie Woensdag gesê.

Die geweer is in ‘n sak gevind wat aan ‘n middeljarige man, wat op beeldmateriaal vasgevang is, behoort. Die nees onlangse moord het verlede Vrydag in Brooklyn plaasgevind.

Die ammunisie wat vir die geweer gebruik word stem ooreen met die ammunisie wat op al drie moordtonele gevind is.

Al drie sakemanne wat vermoor is, is van Midde-Oosterse afkoms.

Raymond Kelly, polisie kommissaris, het vroeër die week gesê dat amptenare steeds nie ‘n motief vir die moorde kon kry nie.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AP

Lees meer oor: new york  |  moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Gielman Tiwwe sê... Skuus man! Ek was so beïndruk met jou goue medalje dat ek skoon vergeet het om oor die punt te reageer! (LOL) Willy, ek weet presies hoe hierdie F.B. rapporteeders werk... As ek dit hier verduidelik, gaan ek net raad verskaf aan vele kwaadwillige leke... Kom ek gee jou wel 'n goeie wenk... (En aan baie adders ook. ;) Stap een: As iemand jou aanval en jy word skielik deur FB gewaarsku dat jy vir 30 dae "dopgehou"... Rapporteer daardie persoon wat jy vermoed op FB as iemand wat 'n valse rekening ens. het. (Kies die beste, raakste opsie. Dit MOET 'n rapporteringsaksie wees.) Stap twee: Jy moet die persoon ook blok om verder met jou op FB te kommunikeer. Doen dit met een vir een van hierdie rugstekers... ;) Daar is ander metodes om hulle wat jou rapporteer warm te maak, maar ek kan dit nie hier beskryf nie. Hoop die bietjie raad is van nut Willy - en ander. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.