Man vas vir manslag ná kinderoppasser sterf

2012-02-02 17:57
Tweets Share Share line Print

Ogden – ‘n Man van die Amerikaanse staat Utah word van manslag aangekla nadat sy kinderoppasser ‘n oordosis dwelms geneem en gesterf het.

Alexis Rasmussen se lyk is meer as ‘n maand nadat sy as vermis aangemeld is, in ‘n vlak graf gevind.

Huffington Post berig die verdagte in die saak, Eric Millerberg, word ook daarvan beskuldig dat hy seks met ‘n minderjarige gehad het, geregtigheid belemmer en die meisie geskend het.

Rasmussen het op 10 September 2011 die Millerbergs se kinders in hul huis in die noorde van Ogden opgepas. Sy het dieselfde aand verdwyn.

Die 16-jarige meisie se lyk is op 18 Oktober naby ‘n snelweg gevind nadat die polisie ‘n wenk opgevolg het.

Dee Smith, ‘n regsverteenwoordiger in die saak, sê Rasmussen het aan ‘n oordosis dwelms gesterf, maar het geweier om verder uit te brei.

Die aanklaers voer aan dat Millerberg tereg staan op manslag aangesien hy die dwelms aan Rasmussen verskaf het.

Lees meer hier

Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: hof  |  manslag

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ernst sê... Dit lyk vir my of daar geen einde aan die die knegskap en jammer sê is nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.