Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man vas ná hy NS premier wou opblaas

2012-05-11 11:30
Tweets Share Share line Print

Wellington – ‘n Man wat gedreig het om Nieu-Seeland se eerste minister, John Key, op te blaas terwyl hy by ‘n restaurant geëet het, is Vrydag volgens mediaberigte tot 13 maande tronkstraf gevonnis.

Keith William Mabey (22), wat aan skisofrenie ly, het aan sielkundiges gesê hy droom al sedert Key in 2009 as die eerste minister aangestel is, daarvan om hom dood te maak.

Mabey sê hy het geweet by watter restaurant Key en sy vrou elke Donderdag geëet het en sê hy het beplan om in te stap en hom op te blaas.

Hy het glo navorsing op die internet gedoen oor hoe om bomme te maak en het suksesvolle toetse uitgevoer.

Tydens Vrydag se vonnisoplegging het Mabey se prokureur gesê hy neem nie medikasie om sy gemoed te beheer nie en het aansoek gedoen vir tuis-aanhouding.

Nietemin het regter Les Atkins beslis dat tronkstraf die enigste “gepaste” vonnis is.

Mabey is vir vier maande tronk toe gestuur omdat hy gedreig het om Key dood te maak en nog nege maande vir aanklagte dat hy gedreig het om sy lewensmaat te vermoor, aanranding en gevaarlike bestuur, het Radio New Zealand berig.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: john key  |  nieu-seeland
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Johannes Donderwater sê... Moet ons nie nou sanksies instel om hulle te verplig om die terroriste aan bewind te stel nie? Hoekom klink dit dan nou so bekend? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 18:53 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive - DELAYS from the N1 Highway
  • Thursday Pretoria - 18:42 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive Northbound
    DELAYS between the N4 Highway Interchange and Mamelodi East
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.