Man smokkel bom op Ierse vlug

2010-01-06 03:21
Tweets Share Share line Print

Dublin - 'n Slowakiese man het onwetend versteekte plofstof op 'n vlug na Dublin, Ierland, gesmokkel.

Die voorval het plaasgevind ná 'n sekuriteitstoets by 'n Slowakiese lughawe skeefgeloop het, het Ierse owerhede Dinsdag gesê.

Hy het eers uitgevind dat hy die oortreding gepleeg het toe Ierse polisie sy woonstel Dinsdagoggend binnestorm.

Robert Kalinak, Slowakye se die minister van binnelandse sake, het aan die Ierse regering gesê hy is "baie spyt" oor die voorval.

Slowakye het drie dae gevat om Ierland van die fout in kennis te stel.

Sekuriteitsbeamptes in Dublin het gesê dit is dom, onder enige omstandighede, om plofstof in passasiers se bagasie te versteek en hulle onwetend daarmee te laat vlieg.

Sekuriteitskenners meen egter die voorval toon juis die tekortkominge van sekuriteitsprosedures by lughawens.

Slowakye het Saterdag egte bomkomponente in nege passasiers se bagasie versteek.

Agt van die komponente is opgespoor, maar die negende, sowat 90 gram plofstof, is onopgemerk tussen die Poprad-Tatry lughawe in sentrale Slowakye en Dublin se internasionale lughawe vervoer.

- Sapa-AP

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: lughawens  |  bomaanvalle  |  terrorisme

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ernst sê... Dit lyk vir my of daar geen einde aan die die knegskap en jammer sê is nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.