Man skiet 3 dood in gimnasium

2009-08-05 08:13
Tweets Share Share line Print

Twee meisies troos mekaar nadat 'n gewapende man by 'n gimnasium in Bridgeville, Amerika ingestap het en vier mense doodgeskiet het. (Jeff Swensen,Getty Images,AFP)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Pennsilvanië, Amerika- ‘n Gewapende man het ‘n gimnasium in Pittsburgh Dinsdag binnegestap en sonder waarskuwing op mense begin skiet. Vier mense is dood, insluitende die aanvaller, en 10 ander is beseer.

‘n Polisiebeampte, wie se naam nie bekend gemaak is nie sê twee vroue en ‘n man, wat moontlik die aanvaller is, is op die toneel dood terwyl ‘n vierde persoon op pad na die hospitaal oorlede is.

Die beseerdes is na ‘n nabygeleë hospitaal geneem vir verdere behandeling.

Volgens supt. Charles Moffatt het die aanvaller niks gesê terwyl hy op die mense geskiet het nie. "Hy het in die vertrek waar die voorval plaasgevind het ingestap asof hy presies geweet het waarheen hy gaan”, het Moffatt gesê.

Volgens ‘n ooggetuie het mense begin skreeu en uit die gebou gehardloop toe die man begin skiet het.

-Sapa

Lees meer oor: moorde  |  misdaad

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ernst sê... Dit lyk vir my of daar geen einde aan die die knegskap en jammer sê is nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.