Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man se penis verwyder ná vergrotingsbehandeling

2012-11-16 11:56
Tweets Share Share line Print

Bangkok – ‘n Thaise man se geslagsdele moes verwyder word ná ‘n poging om sy penis te vergoot, lelik skeefgeloop het, het medici Vrydag gesê.

Die man het olyfolie in sy penis probeer inspuit in 'n poging om dit te vergroot.

Dié metode word glo algemeen in Thailand gebruik, en een hospitaal in Bangkok ontvang maandeliks sowat 40 pasiënte wat sukkel met newe-effekte van die praktyk.

Byewas, silikoon en selfs paraffien word glo ook soms gebruik.

Die 50-jarige man, wie se geslagsdele die week weens ‘n erge infeksie verwyder is, het oor 'n hele aantal jare gereeld vir dié behandeling gegaan.

Boonop is kanker gedurende die operasie om sy penis te verwyder, by hom gediagnoseer.

“Dit is die grootste operasie wat verband hou met geslagsdele wat ons nog ooit gedoen het, omdat ons kanker ook gekry het,” het Sirikul Jiaranaikhajorn, ‘n woordvoerder vir die hospitaal, gesê.

Die man het die inspuitings by ‘n kliniek gekry, en het glo altyd sy vriende saamgeneem om hom te ondersteun.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: thailand  |  gesondheid  |  kan jy glo?
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
59 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jurie Vermeulen sê... Hierdie islamiete bly darem net n klomp lafaards. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Woodmead - 09:43 AM
    Road name: Pretoria Main Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Woodmead Drive
  • Wednesday Mulbarton - 09:43 AM
    Road name: Klipriver Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Swartkoppies Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.