Man pleeg selfmoord toe mark val

2011-08-10 13:41
Tweets Share Share line Print

Seoul – ‘n Werknemer van ‘n Suid-Koreaanse finansiëledienste-firma het selfmoord gepleeg deur by ‘n woonstelgebou af te spring toe sy kliënte groot verliese in ‘n daling in die aandelemark gely het.

Volgens die polisie is die 48-jarige man genaamd Seo naby sy woonstel in die suid-oostelike stad Daegu gevind, nadat hy ‘n selfoonboodskap aan vriende en familie gestuur het waarin hy oor die gly in die mark gekla het.

Hy het in die boodskappe gesê die pryse van sy kliënte se aandele het gedaal en dat hy vir hulle jammer voel, het ‘n polisiewoordvoerder in Daegu gesê.

Hy het gesê Seo “het homself glo doodgemaak” en bygevoeg dat die polisie op kringtelevisiemateriaal kon sien hoe hy alleen uit die hysbak op die 18de verdieping van die woonstelgebou klim, oomblikke voor hy dood op die grond aangetref is.

Die Kospi, die Suid-Koreaanse aandelemark, het Dinsdag 3.64% laer saam met ander Asiatiese markte gesluit weens vrese aangevuur deur die afrgradering van Amerika se kredietstatus en Europa se skuldprobleme.

Die indeks het Woensdagoggend ietwat herstel en 0.27% hoër gesluit.

Suid-Korea het een van die wêreld se hoogste selfmoordsyfers. Meer as 15 000 mense uit ‘n bevolking van 50 miljoen het in 2009 selfmoord gepleeg.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
80 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ernst sê... Dit lyk vir my of daar geen einde aan die die knegskap en jammer sê is nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.