Man laat nuwe bruid verdrink

2009-09-18 10:59
Tweets Share Share line Print

Sydney – ‘n Amerikaanse verkoopsman, wat weggeswem het toe sy nuwe vrou gedurende hul wittebrood met ‘n duikekspedisie op die seebodem dood is, gaan ‘n bykomende ses maande in die tronk spandeer nadat ‘n appèl bekragtig is

Die 32-jarige David “Gabe” Watson is in Junie tot vier en ‘n half jaar vir manslag gevonnis, maar na ‘n pleitonderhandeling het hy drie en ‘n half jaar afgekry.

Na die pleitonderhandeling hoef hy slegs 12 maande van sy straf uit te dien, ‘n besluit wat baie woede veroorsaak het.

Die 26-jarige Christina Watson is in Oktober 2003 dood nadat sy gedurende hul wittebrood in die moeilikheid gekom het terwyl hulle by ‘n wrak op die kus van Queensland geskubaduik het.

‘n Duikinstrukteur het haar van die seebodem gaan haal nadat Watson nie haar noodbaadjie laat opblaas het en ook nie haar duikgewigte afgehaal het sodat sy na die oppervlak kon dryf nie.

Hy het haar gelos terwyl hy vir hulp gaan soek het.

Cameron Dick, Queensland se prokureur-generaal, het appèl aangeteken teen die een jaar tronkstraf en gesê dit is “klaarblyklik onregverdig” en dat dit nie die erns van die saak weerspieël nie.

In ‘n 2-1 besluit Vrydag in Brisbane het die hof die appèl bekragtig en beslis dat Watson eers na 18 maande sal kan vrykom.

Terwyl een van die regters gesê het dat Watson verdien om langer toegesluit te word het die hof nie saamgestem om hom twee en ‘n half jaar, soos Dick versoek het, te laat uitdien nie.

- Sapa
 

Lees meer oor: hofsake  |  kan jy glo

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ernst sê... Dit lyk vir my of daar geen einde aan die die knegskap en jammer sê is nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.