Man kry 20 jaar ná hy verloofde lewendig begrawe

2012-01-13 23:09
Tweets Share Share line Print

Londen – ‘n Poolse man is Vrydag deur ‘n Britse hof tot 20 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy probeer het om sy verloofde te vermoor deur haar lewendig in ‘n kartonboks te begrawe.

Die vrou, Michelina Lewandowska (27), het die voorval verlede Mei oorleef deur haar verloofring te gebruik om haarself uit die boks te sny.

Die Crown-hof in Leeds in die noorde van Engeland het gehoor dat Marcin Kasprzak (26) vir Lewandowska, die ma van hul driejarige seun, met ‘n skokgeweer in hul huis aangeval het.

Hy het haar daarna vasgebind en in die boks geplaas en dit in ‘n nabygeleë woud onder grond en blare begrawe.

Regter Peter Collier het die saak as “onhartlik” beskryf.

“Om lewend begrawe te word moet een van die ergste maniere wees waarvan mens kan droom om te sterf. Dit was jou bedoeling dat sy nie gevind moet word nie en dit was jou bedoeling dat sy daar moes doodgaan,” het hy gesê.

In ‘n verklaring ná die verhoor het Lewandowska gesê: “Gedurende my tyd in my vlak graf waar ek lewendig begrawe was, was ek bang dat my lewe tot ‘n einde sou kom en dat ek gaan doodgaan.”

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa-DPA

Lees meer oor: misdaad  |  moorde

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ernst sê... Dit lyk vir my of daar geen einde aan die die knegskap en jammer sê is nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.