Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man hap aan muisstert op McDonald's-burger

2012-07-18 07:35
Tweets Share Share line Print

Santiago – Gesondheidsowerhede in Chili het bevestig wat 'n man al weke lank beweer – dat hy 'n muisstert in sy McDonald's-hamburger gevind het.

Die man het in Junie iets eienaardig opgelet toe hy 'n hap van die hamburger vat. Hy het dié hamburger by 'n McDonald's-restaurant in die suidelike dorp van Temuco, sowat 700 km van die Chileense hoofstad, Santiago, gekoop.

Hy het gesê dit lyk soos 'n muisstert en het 'n klag by die plaaslike gesondheidsowerhede ingedien.

Waldo Armstrong, hoof van die departement van gesondheid in die streek, het die klant se vrese bevestig.

"Daar was spore van die stert tussen die kaas en die rolletjie en die stert is gaargemaak."

Die restaurant se deure is gesluit en muis-feses is tydens 'n ondersoek in die restaurant gevind. Owerhede het ook tydens die ondersoek bevind dat die stert opsetlik op die hamburger gesit is.

Owerhede sal nou bepaal wat die boete moet wees en die restaurant sal tot dan gesluit wees.

– Volg Nuus24 op Twitter

- AFP

Lees meer oor: mcdonald's  |  chili
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
60 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Rudie Du Preez sê... Altyd lekker om sulke goeie nuus te lees! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bedfordview - 14:14 PM
    Road name: N12 / R24 Westbound
    HEAVY DELAYS on both routes towards Gilloolys Interchange due to a stationary LDV and a TRUCK before Van Buuren Road
  • Wednesday Bedfordview - 13:58 PM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY LDV and a STATIIONARY TRUCK in the middle lane between Gilloolys Interchange and the Van Buuren Road exit - DELAYS
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.