Pa gooi kind van Melbourne-brug af

2011-03-09 07:23
Tweets Share Share line Print

Sydney – ‘n Australiese man het sy vierjarige dogter van ‘n 58 m hoë brug tydens spitsverkeer afgegooi nadat sy vrou hom twee jaar gelede geskei het, het ‘n hof Woensdag gehoor.

Arthur Freeman (37) het skuld ontken op aanklag van sy dogter, Darcey, se moord.

Die slagoffer se broer, Ben (6), het via ‘n video-onderhoud aan die hof vertel hoe sy pa die motor op die Melbourne-brug gestop het. Volgens Ben het sy pa rustig die kind oor die rand gegooi voordat hy aanhou ry het.

“Sy het nie eers geskree toe sy val nie,” het die seun in die opname gesê.

“Ek het gesê ‘gaan terug en kry haar’, maar pa het aanhou ry. Toe sê ek ‘Darcey kan nie swem nie.’”

Freeman het die egskeiding ‘n dag voor Darcey se dood gefinaliseer, het die hof gehoor.

Tydens Freeman en sy eks-vrou se laaste gesprekke het hy glo vir haar gesê om haar kinders te groet, want sy "sal hulle nooit weer sien nie.”

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa-DPA

Lees meer oor: kindersterftes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
27 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ernst sê... Dit lyk vir my of daar geen einde aan die die knegskap en jammer sê is nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.