Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man glo deur sy varke gevreet

2012-10-02 09:35
Tweets Share Share line Print

Coquille – Beamptes in Oregon ondersoek hoe ‘n boer deur sy varke gevreet is.

Terry Vance Garner (69) het nooit teruggekeer nadat hy sy diere verlede Woensdag op sy plaas naby die Oregon-kus gaan voer het nie, het die distriksprokureur in die Coos-provinsie Maandag gesê.

‘n Familielid het Garner se kunstande en dele van sy lyk ure later in die varkhok gevind, maar die meeste van sy oorskot was reeds geëet, het die distriksprokureur, Paul Frasier, gesê.

Verskeie van die varke het 318 kg en meer geweeg.

Die moontlikheid bestaan dat Garber ‘n mediese noodgeval soos ‘n hartaanval gehad het of dat hy deur die diere omgegooi, doodgemaak en geëet is, het Frasier gesê.

Hy het bygevoeg dat minstens een vark al voorheen vir Garner gebyt het.

Die moontlikheid van gemene spel word ook ondersoek.

“Vir al wat ons weet, was dit ‘n verskriklike ongeluk, maar dit is so vreemd dat ons na alle moontlikhede moet kyk,” het Frasier aan The Register-Guard gesê.

‘n Patoloog kon nie ‘n oorsaak van sy dood bepaal nie, het die koerant berig.

Sy oorskot sal deur ‘n forensiese antropoloog by die Universiteit van Oregon ondersoek word.

Terry Garner was “’n ou met ‘n goeie hart” wat omgesien het na verskeie groot volwasse sôe en ‘n beer genaamd Teddy, het sy broer, Michael Garner (75), van Myrtle Point gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa - AP

Lees meer oor: diere  |  kan jy glo?
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.