Man gesoek ná hy glo vrou, baba vermoor
2010-03-01 05:11
Southampton - Polisie in Southampton is opsoek na ‘n man wat verdwyn het nadat die lyke van sy 24-jarige meisie en hul agt maande oue baba in ‘n huis gevind is.
Volgens polisie is Stephanie Bellinger menigte male met ‘n mes gesteek maar die oorsaak van haar baba, Lily, se dood is nog nie bekend nie.
Die verdagte, Anthony Marsh (21) word deur polisie gesoek sedert die twee lyke Saterdag deur ‘n familielid gevind is.
Lee hier meer.