Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man 'emosieloos' ná hy glo student in Parys vermoor

2012-09-04 13:58
Tweets Share Share line Print

Parys – Die verhoor van ‘n onwettige taxibestuurder en veroordeelde verkragter wat daarvan aangekla is dat hy ‘n Sweedse student buite ‘n nagklub ontvoer en vermoor het, het Dinsdag in Parys begin.

Die moord op Susanna Zetterberg het groot opslae gemaak in Frankryk en Swede nadat haar gedeeltelik verkoolde lyk naby Parys gevind is.

Die 19-jarige van Stockholm, wat Frans studeer en deeltyds in ‘n kafee in Parys gewerk het, is in 2008 vermoor.

Bruno Cholet (55) ontken die aanklagte van ontvoering en moord en beweer die polisie het die bewyse teen hom opgemaak.

Hy kan tot lewenslange tronkstraf gevonnis word indien hy skuldig bevind word in die verhoor wat tot 14 September sal duur.

Cholet, ‘n oorgewig man met dik brille, was emosieloos toe regter Xaviere Simeoni hom gevra het om sy naam en adres aan die begin van die verhoor te gee.

Hy het die antwoorde gemompel en het in ‘n stadium deurmekaar gelyk.

Die verhoor is uitgestel nadat Cholet gesê het hy voel ongesteld. Dit is onduidelik wanneer die saak voortgesit sal word.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: parys  |  ontvoerings  |  moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

legens sê... bernard slegs `n mens wat bestaan kan beledig word . eerstens iesus bestaan nie en tweedens volgens julle is hy nie `n mens nie . Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Randburg - 10:23 AM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    SLOW TRAFFIC approaching C R Swart Drive
  • Tuesday Benoni - 10:22 AM
    Road name: Tom Jones Street Southbound
    SLOW TRAFFIC approaching Ampthill Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.