Man dra vrou se kop in sak

2010-09-22 05:34
Tweets Share Share line Print

Madrid – ‘n Spaanse man het sonder om te blik of the bloos ‘n bier saam met sy vriende sit en drink terwyl hy sy vrou se kop in ‘n sak vasgehou het.

Na die bier het die 34-jarige man ‘n kragtoring uitgeklim en is hy deur een van die drade geskok voor hy 30m ver grond toe geval het.

Hy is later die aand in die hospitaal oorlede.

Volgens die ABC- daaglikse koerant, wat ooggetuies aanhaal, het die man aan sy vriende in die kroeg vertel dat hy sy 30-jarige vrou onthoof het.

Hy was egter so kalm toe hy dit sê, dat niemand hom geglo het nie, ten spyte van die bloedmerke op sy hemp.

“’n Ruk later, toe hulle die kroeg verlaat, het hulle besef dit was glad nie ‘n grap nie.

“Daar was ‘n poel bloed buite... hulle het die sak naby die kroeg gevind. Binne in die sak was die slagoffer se kop,” het ABC berig.

Die polisie het bevestig dat hulle die vrou se lyk vol meswonde gevind het en dat haar vemeende moordenaar van die toring afgeval en later in ‘n hospitaal in Cordoba gesterf het.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- AFP

Lees meer oor: kroeg  |  moord

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Ernst sê... Dit lyk vir my of daar geen einde aan die die knegskap en jammer sê is nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.