Man beroof ou tantes en kry 75 jaar

2009-12-03 12:57
Tweets Share Share line Print

New York - ‘n Man wat ‘n 101-jarige vrou op pad kerk toe beroof het, is tot 75 jaar tronkstraf gevonnis.

Jack Rhodes, ‘n inwoner van Queens, is Woensdag gevonnis nadat hy daarvan skuldig bevind is dat hy drie vrouens, insluitende die 103-jarige Rose Morat, geviktimiseer het.

Volgens owerhede het Rhodes (47) twee van die vroue juis oor hul ouderdomme geteiken – ‘n oortreding teen die staat se 'haatmisdade-wet'.

Die wet skryf feller vonnisse voor.

‘n Sekuriteitskamera het die 2007 aanval op Morat verfilm.

Dit wys hoe sy met haar loopraam die woonstelgebou verlaat toe sy aangeval is.

Morat het ‘n gebreekte wangbeen en verskeie  kneusplekke opgedoen.

Haar aanvaller het met $33, sowat R240, gevlug.

Paul Montgomery, Rhodes se prokureur, het tydens die verhoor ooggetuies se weergawes van die voorval bevraagteken en voorgestel dat Rhodes vals beskuldig is.

- Sapa-AP
 

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Hoor hoor!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Intermediate .Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Developer

Centurion
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2007
R 124,900.00

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2012
R 157,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.