Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Man agter anti-Islam rolprent verskyn in hof

2012-10-10 13:32
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – 'n Man van Kalifornië wat agter die anti-Islam film is, wat geweld in die Midde-Ooste veroorsaak het, sal Woensdag deur 'n regter gevra word of hy sy borgtogvoorwaardes ná ‘n skuldigbevinding aan bedrog oortree het.

Volgens staatsaanklaers het Mark Basseley Youssef (55) agt keer sy borgtogvoorwaardes verbreek. Hy het ook leuens aan sy proefbeampte vertel en het verskillende name gebruik. Indien Youssef die bewerings teen hom ontken, sal die regter waarskynlik 'n verhoor skeduleer, waar bewyse gegee kan word.

Youssef is sedert 28 September in aanhouding nadat hy in hegtenis geneem is vir die verbreking van sy borgtogvoorwaardes. 'n Regter het daarna ook bevind dat hy 'n vlugrisiko is.

Youssef het weggekruip nadat 'n 14 minuut lange voorprent van die film Innocence of Muslims op YouTube gepubliseer is.

Gewelddadige betogings oor die film het in Egipte en Libië uitgebreek en geweld, wat verband hou met die film, het tot die dood van talle mense gelei.

Moslems het gevra dat Youssef gestraf moet word en 'n Pakistanse kabinetsminister $100,000 aangebied het vir enigeen wat hom doodmaak.

Volgens owerhede is Youssef nie agter tralies oor die film of die inhoud daarvan nie. Hulle het gesê Youssef het nie die waarheid oor sy identiteit gepraat nie, en het verskillende name gebruik sedert hy in 2010 skuldig bevind is aan bedrog.

Youssef was tot 21 maande tronkstraf gevonnis. Hy was verbied om sonder die toestemming van sy proefbeampte rekenaars of die internet vir vyf jaar te gebruik, hoewel staatsaanklaers sê die voorwaardes wat hy verbreek het hou nie verband met die internet nie.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AP

Lees meer oor: hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Berhalet Beukes sê... Alhoewel hierdie aanval absoluut veraglik is, kan ek nie help om te wonder presies wat die Britse en Amerikaanse soldate in hierdie mans se tuislande doen waarvan ons nie weet nie. Die eerste landse regerings het werklik te veel verskuilde agendas en ek dink die publiek word in die donker gehou. Ek dink daar steek meer aan sy woorde as wat die Britse publiek besef. Nietemin maak dit nie die aanval reg nie, my hart gaan uit na sy familie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Florida Park - 09:12 AM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working between Florida Park and Bergbron
  • Friday Pretoria - 09:10 AM
    Road name: R21 Northbound
    DELAYS between Monument Park and Fountains Circle
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Management Accountant

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R550000 - R600000

Management Accountant

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R450000 - R500000

Management accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.