Man (80) maak amok op vlug

2010-03-19 15:43
Tweets Share Share line Print

Manila – ‘n 80-Jarige Amerikaanse man is Vrydag in die Filippyne in hegtenis geneem nadat hy ‘n venster op ‘n Filippynse vlug beskadig het, tydens ‘n histerie-aanval, het lughawe polisie gesê.

Rex Maybert Hampton van Portland, was onderweg na die sentrale provinsie van Cebu toe hy skielik die vliegtuig se venster beskadig het. Die vliegtuig was toe net vir sowat 30 minute in die lug, het  supt. Joey Salido, polisiewoordvoerder, gesê.

Volgens Salido het Hampton saam met sy Filippynse vrou en neef gereis.

“Hy het glo histeries geword en wou uit die vliegtuig klim. Dis hoekom hy die venster beskadig het,” het hy gesê.

Hampton se vrou het onmiddellik die hulp van lugpersoneel ingeroep.

Volgens sy vrou het Hampton paranoïes geword omdat hy glo iemand gesien het wat hy gedog het wou hom doodmaak, het Salido gesê.

Die vliegtuig het veilig en volgens skedule op die Cebu-lughawe geland, waar Hampton onmiddellik gearresteer is.

Salido het gesê die polisie gaan ‘n kriminele klag teen hom aanhangig maak omdat hy die lewens van ander passasiers in gevaar gestel het en ook omdat hy die vliegtuig beskadig het.


- Sapa

 

Lees meer oor: vliegtuie

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pritt sê... Jy vat nie die mense aan wat Christene altyd probeer uithaal nie doen jy? Die RK het vir baie jare al baie sondes nie net regverdig nie, maar ook onder die mat ingevee. Jou ou apartheid en rastwak pas nou glad nie hierin nie! Lyk eerder asof jy die wolf in 'n skaappakkie is. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES

C200 Elegance
2002
R 131,579.00

TOYOTA

Corolla 1.6 Professional MY09
2009
R 139,950.00

DODGE

Caliber 2.0 SXT 5-dr MY10
2011
R 229,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.