Maleisiese kleuters met hamer aangeval

2010-03-11 13:51
Tweets Share Share line Print

Koeala Lumpur – Drie kinders het ernstige kopbeserings opgedoen nadat ’n verdagte Woensdag by ’n kleuterkool ingestorm het en woes te kere gegaan het.

Die Maleisiese polisie het ’n soektog na die aanvaller geloods wat steeds soek is.

Die man het oor die heining van die kleuterskool in die suidelike staat, Johor geklim en die geslote traliehek oopgeskop.

Hy het eers die skoolhoof aangeval voordat hy na die 20 sesjarige kleuters gedraai het.

"Ons is steeds op soek na die man. Sowat 100 polisiebeamptes is by die soektog betrokke,” het Mohammed Nasir Ramsli, die streek se polisiehoof gesê.

Die polisie het padblokkades opgestel en huis-tot-huis besoeke afgelê.

"Die drie kinders is steeds in die hospitaal, maar hulle is tans in ‘n stabiele toestand,” het hy gesê.

Die polisie is besig om die rede vir die aanval te ondersoek.

Die man het die skoolhoof met pepersproei en 'n hamer aangeval, het The Star berig.

Hy het daarna die hamer in die rigting van die kinders begin rondswaai wat op daardie stadium besig was om ontbyt te eet.

Hy het op ‘n motorfiets gevlug.

-Sapa-AFP
 

Lees meer oor: aanvalle  |  misdaad

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Matt sê... Erika Gibson: Jy gaan nie die pyp rook nie ou girl. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bfn: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

318i (E46)
2003
R 119,995.00

VOLVO

S40 2.4i Geartronic
2005
R 169,000.00

TOYOTA

Fortuner 3.0 D-4D RB Dsl
2006
R 249,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.