Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Maleisië: Gevangenes kaap polisiemotor, ontsnap

2013-01-07 11:35
Tweets Share Share line Print

Kuala Lumpur – Sewe gevangenes het Maandag in die noorde van Maleisië ‘n polisievoertuig gekaap wat hulle hof toe moes neem, het ‘n amptenaar gesê.

Die mans, wat op verskeie aanklagte sou teregstaan, was onderweg na Lutterworth toe twee van hulle glo uit hul boeie losgekom het. Hulle het die polisiebeampte wat saam met hulle agter in die voertuig gesit het, oorrompel.

“Toe die twee beamptes wat voor in die voertuig gesit het gaan kyk het wat die probleem agter in die voertuig was, is hulle deur die mans aangeval, wat die voertuig toe gekaap het en van die toneel gevlug het,” het ‘n amptenaar gesê.

Die polisie het die verlate voertuig in ‘n nabye palmolieplantasie gekry. Die verdagtes is steeds soek.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa-DPA

Lees meer oor: maleisië  |  ontsnappings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Berhalet Beukes sê... Geskok?? Hoe naief wil hulle wees? En wat doen die reus van 'n Chinese maatskappy wat Telkom en ander selfoon maatskappye se telekommunikasie raamwerk behartig? Waarom word Suid-Afrikaners uit hoe posisies gehou? En gaan kyk bietjie wie hierdie maatskappy begin het en wat sy agtergrond is. VSA, Austalie en Nieu-Seeland het hulle pertinent verbied om vir staats tenders te bie. En SA wil geskok wees deur Brittanje se optrede? Hello word wakker, die vyand is al laaaaaaankal in ons eie land doenig! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Pretoria - 06:47 AM
    Road name: N1 Southbound
    STATIONARY TRUCK in the left lane before the Rigel Avenue exit - delays from Atterbury Road
  • Tuesday Pretoria - 06:43 AM
    Road name: Sefako Makgatho Drive Westbound
    SLOW TRAFFIC approaching Moloto Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.