Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Maledive: Lyfstraf vir meisie wat verkrag is

2013-02-27 10:33
Tweets Share Share line Print

Malé, Maledive – 'n Hof in die Maledive het 'n 15-jarige verkragtingslagoffer tot 100 houe lyfstraf en agt maande huisarres gevonnis nadat sy erken het dat sy voorhuwelikse seks in 'n aparte voorval gehad het, het 'n amptenaar Woensdag gesê.

Tydens 'n polisie-ondersoek na bewerings dat die meisie deur haar stiefpa verkrag is, het ondersoekbeamptes bewyse gevind dat sy seks met 'n ander man gehad het.

"Alhoewel sy reeds gevonnis is, sal die lyfstraf eers toegedien word sodra sy agtien word," het 'n amptenaar, wat anoniem wou bly, aan AFP gesê.

"Maar die vonnis sal onmiddelik toegepas word as sy dit so wil hê."

Voorhuwelikse seks is onwettig volgens die Maledive se streng Islamitiese wette.

Die meisie se stiefpa kan tot 25 jaar in die tronk deurbring indien hy skuldig bevind word aan 'n aanklag van verkragting én moord, nadat hy na bewering 'n baba, wat ná die beweerde verkragting gebore is, om die lewe gebring het.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: verkragtings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Adre Claassens sê... Oh bollocks, could South Africans have said anything intelligent at all about the upcoming G20??? As if Africans have never heard of HAARP!!! He he he he, idiote! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Edenvale - 07:08 AM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY VEHICLE in the middle lane before Gilloolys Interchange - delays
  • Tuesday Central Johannesburg - 07:07 AM
    Road name: M2 Westbound
    DELAYS between Joe Slovo Drive and the Crown Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.