Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Madoff se broer ook nou vas

2012-06-29 15:27
Tweets Share Share line Print

New York – Die broer van die veroordeelde bedrieër Bernard (Bernie) Madoff, Peter, is deur die FBI in hegtenis vir sy aandeel in 'n finansiële bedrogspul waarin duisende beleggers se geld gesteel is.

Hy sal na verwagting skuldig pleit op die kriminele aanklagte teen hom.

J. Peter Donald, 'n woordvoerder vir die FBI, het gesê Madoff is Vrydagoggend by sy prokureur se kantoor in hegtenis geneem.

Madoff sal pleit op aanklagte van sameswering en die vervalsing van dokumente. Regeringsbronne sê hy het ingestem om tien jaar tronkstraf uit te dien, en om sy persoonlike fortuin op te gee.

Madoff, 66, wat 'n sleutelrol gespeel het in sy broer se beleggingsmaatskappy, se inhegtenisname kom drie jaar ná die bedrogspul aan die lig gekom het.

Bernard Madoff dien tronkstraf van 150 jaar uit. Hy het tot dusver volgehou dat hy alleen bewus was van die bedrogspul, wat duisende mense geraak het en miljarde dollars beloop het.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Chris Barton sê... Jip, nêrens in die berig noem News24 dat die "ekstremiste" Moslems is nie. Tog so versigtig om Islam te beledig. Moet sê ek is al so gatvol vir die MS Media se politiek korrekte duckspeak. FFS, kry ruggraat en noem dit hy die naam man! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 12:47 PM
    Road name: Ontdekkers Road Westbound
    DELAYS approaching Ruhamah Drive
  • Friday North Riding - 12:43 PM
    Road name: Witkoppen Road Eastbound
    DELAYS between Malibongwe Drive and Riverbend Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

CRM Sales

Cape Town
DAV Professional Placement Group
R200000

Sharepoint Web Developer/ Designer

Cape Town CBD
DAV Professional Placement Group
R400000

Bookkeeper

Sandton
Atlantis Corporate Travel
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.